The 'new paradigm' of outcomes-based education in perspective

神学 哲学
作者
SPT Malan
出处
期刊:Journal of dietetics and home economics [African Journals OnLine]
卷期号:28 (1) 被引量:175
标识
DOI:10.4314/jfecs.v28i1.52788
摘要

Uitkomsgebaseerde onderwys (UGO) word deur sommige as 'n paradigmaskuif in die onderwys gepropageer. Die doel van die artikel is om hierdie aanspraak toe te lig teen die agtergrond van veral vier onderrig- en leerbenaderings, naamlik doelwitgerigte onderrig, bevoegdheidsgebaseerde leer, bemeesteringsleer, en kriteriumgerigte onderrig en assessering. Teen die agtergrond van die voorgemelde benaderings word getoon dat UGO nie 'n paradigmaskuif meebring nie. UGO kan ten beste beskryf word as 'n eklektiese onderwysfilosofie wat op die beste elemente in hierdie onderwysbenaderings berus. Ooreenkomstig die behoeftes en eise wat aan 'n nuwe demokratiese Suid-Afrika gestel word, is die elemente egter in 'n visioenêre raamwerk saamgevoeg om aan die land se mensekragbehoeftes en werkvereis - tes te voldoen. Daar is ook voordele aan UGO verbonde. Die belangrikste hiervan is die nasionale fokus op onderwys as 'n middel tot 'n doel en nie 'n doel op sigself nie. 'n Behebtheid met toetse en eksamens word versag met behulp van deurlopende assessering, en die resultate van sodanige assessering word in 'n remediërende hoedanigheid aangewend. Voorbereiding vir lewenslange leer word op dié wyse 'n hoë prioriteit. Onderwyspraktisyns, leerders en ouers sal elkeen hul bepaalde rol moet speel om te verseker dat UGO 'n sukses is. Dit verg uiteraard harde werk en toewyding van diegene wat met onderwys en opleiding gemoeid is. Praktisyns moet daarop ingestel wees om onderrig- en leersituasies vaardig te beplan en te bestuur sodat die beoogde leeruitkomste ten beste realiseer. Vaardigheidsgebaseerde assessering in outentieke omstandighede moet die basis vir betroubare inligting van hoogstaande gehalte vorm. Die werklike waarde van UGO sal eers beoordeel kan word wanneer die eerste geslag leerders wat aan die UGO-stelsel blootgestel was die arbeidsmark betree of vir hoëronderwysopleiding aanmeld.

科研通智能强力驱动
Strongly Powered by AbleSci AI
科研通是完全免费的文献互助平台,具备全网最快的应助速度,最高的求助完成率。 对每一个文献求助,科研通都将尽心尽力,给求助人一个满意的交代。
实时播报
506407完成签到,获得积分10
3秒前
ada阿达完成签到,获得积分10
4秒前
小羊咩完成签到,获得积分0
8秒前
青旭流觞完成签到,获得积分10
13秒前
刘威完成签到,获得积分10
16秒前
麦田麦兜完成签到,获得积分10
18秒前
小文殊完成签到 ,获得积分10
19秒前
Brave完成签到,获得积分10
19秒前
震动的鹏飞完成签到 ,获得积分10
20秒前
雪山飞龙发布了新的文献求助10
20秒前
gmjinfeng完成签到,获得积分0
21秒前
科研通AI2S应助Brave采纳,获得10
24秒前
初心完成签到 ,获得积分10
25秒前
柏柏应助Rita采纳,获得10
39秒前
烂漫的煎饼完成签到 ,获得积分10
41秒前
49秒前
苏亚婷完成签到,获得积分10
50秒前
55秒前
威武的之桃完成签到 ,获得积分10
56秒前
邱燈完成签到,获得积分10
57秒前
菲菲完成签到,获得积分10
1分钟前
沙脑完成签到 ,获得积分10
1分钟前
梁白开完成签到,获得积分10
1分钟前
Copyright应助科研通管家采纳,获得10
1分钟前
lambs13完成签到,获得积分10
1分钟前
gglp完成签到 ,获得积分10
1分钟前
丹丹完成签到 ,获得积分10
1分钟前
橙子完成签到 ,获得积分10
1分钟前
1分钟前
1分钟前
1分钟前
1分钟前
燕儿完成签到 ,获得积分10
1分钟前
毛豆应助tong了一个包子采纳,获得10
1分钟前
sandyleung完成签到 ,获得积分10
1分钟前
Leah_7完成签到,获得积分10
1分钟前
信念完成签到,获得积分10
1分钟前
tong了一个包子完成签到,获得积分10
1分钟前
1分钟前
包容的雨泽完成签到 ,获得积分10
1分钟前
高分求助中
Principles of Economics, 11th Edition 10000
University Physics with Modern Physics, 16th edition 10000
(应助此贴封号)【重要!!请各用户(尤其是新用户)详细阅读】【科研通的精品贴汇总】 10000
Molecular Mechanisms of Photosynthesis, 4th Edition 1000
Organic Reactions, Volume 116 1000
Current concepts in cutaneous toxicity : proceedings of the Fourth Conference on Cutaneous Toxicity, Washington, D.C., May 9-11, 1979 1000
The recovery-stress questionnaires : user manual 800
热门求助领域 (近24小时)
化学 材料科学 医学 生物 纳米技术 工程类 有机化学 化学工程 生物化学 计算机科学 内科学 物理 复合材料 催化作用 细胞生物学 无机化学 光电子学 物理化学 电极 基因
热门帖子
关注 科研通微信公众号,转发送积分 7257680
求助须知:如何正确求助?哪些是违规求助? 8879569
关于积分的说明 18757426
捐赠科研通 6938034
什么是DOI,文献DOI怎么找? 3201146
关于科研通互助平台的介绍 2375227
邀请新用户注册赠送积分活动 2176952